Piano • Vier klavierstukke, op. 1, 1944-1945 (1. Prelude, 2. Studie, 3. Elegie, 4. Dans) • Ses minature, op. 3, 1945-1949 • Sonate no.1, op. 8, 1952 • Sonate vir klavierduet, op. 10, 1954 "Composed for H. Ferguson and D. Matthews" • Cunctipotens genitor Deus, fantasie oor 'n 11de-eeuse organum, 1956 • Prelude, fuga en postludium, op. 17, 1958 • Sewe preludes, op. 18, 1964 • Inspiré par mes chats, suite, op. 27. (1. Déplotarion sur la mort de Dodo, 2. L'allégresse et la sagesse de Josquin, 3. Les petits pas amoureux de Tristan, 4. La tendresse d'Isolde, 5. Gaspard et sa souris, pas de deux, 6. Tombeau de Joséphine) • Vier klavierstukke, op. 28 in opdrag van UNISA, 1964 (1. Hommage à Fauré, 2. Hommage à Ravel, 3. Hommage à Chopin, 4. Hommage à François Couperin) • When I was a child-Toe ek 'n kind was, suite, op. 33, 1972 (1. Speeldoos, 2. Die tjellis, 3. Vleivolk, 4. Klawerliefde, 5. Rivierdroom, 6. Die skool sluit, 7. Kaleidoskoop, 8. Naggeluide) • Sonate no. 2, op. 40, in opdrag van SAMRO, 1974-1975. • Tien klavierwerke vir kinders en jongmense, op. 41, 1975 (Afd. I (vir kinders): 1. Heimwee van 'n Amerikaanse teddiebeer, 2. Angus en oom Koos maak maats, 3. Wispelturige Wilhelmina, 4. Ouboet en Kleinboet voel olik, 5. In die pretpark Afd. II (vir jongmense): 6. Hartseerwals, 7. Kwêla, 8. Mars, 9. Studie, 10. Scherzo)
Harp • Variasies op 'n volkswysie, vir harpsolo, op. 31, 1967-1968
Chamber music • Strykkwartet, op. 13, 1957 • Trio vir klavier, viool en tjello, op. 20, for the
SABC, 1957-1960 • Drie stukke vir fluit en klavier, op. 25, 1962-1963 (1. Sarabande, 2. Wals, 3. Wiegelied) • Vier antieke danse vir fluit en klavesimbel, op. 35 (1. Siciliano, 2. Tambourin, 3. Sarabande, 4. Gigue) • Sonate vir altviool en klavier, op. 43, 1977
Orchestral • Simfonie in a, op. 14, 1953-1954 • Musiek by drie skilderye van Henri Rousseau, op. 24, for the SABC, 1962 (1. Un soir de carnaval, 2. Pour fêter le bébé, 3. Le rêve) • Die Stem van Suid-Afrika, for the SABC, 1960 • Vallée d'Obermann (Liszt) 1961 • Drie outas het in die haai Karoo, for the SABC, 1973
Other music •
Huberta the hippo (hoorbeeld deur Cecil Jubber), 1960 •
Periandos van Korinte (Opperman), 1972 ==References==